
=====================================================================
Ons sing in Afrikaans! (AV 5:5)
=====================================================================

Inhoudsoorsig


Ons sing in Afrikaans!

Petra Hamman, Pro-Ed Akademie, Swakopmund, Namibi.

ONS is hier op die wal van die Swakoprivier, ons kyk ver uit oor die duine van die Namib en sing ons liedjies in Afrikaans. Ons is 'n klein 
skooltjie met kinders wat graag in hul moedertaal kwaliteitonderwys wil kry. As ons so uitkyk oor die Atlantiese Oseaan, dan weet ons ons 
moet in die wye wreld in beweeg met kennis van gehalte, maar dit is nie so eenvoudig om dit te kry nie. Ons beskik nie eens oor die 
Internet nie.

Ons werk aan 'n mooi sakeprojek, 'n "Supermark", waarin al die produkte iets met onderwys te doen het. Een van die produkte is ons 
skooltjie met die Graad 12 I.E.B. eksamen wat ons skryf.

Ander produkte is kursusse in rekenaar- en skryf- en leesgeletterdheid. So probeer ons ons voorraad uitbrei om die gemeenskap te dien en 
ons omset te verhoog. Dit geskied alles in Afrikaans.

In die Namib se sand het ons darem ook e-pos:petra@swk.namib.com

'n Toetie-vroetie

Kry vir jou 'n troetelpappie
wat met jou kan vroetel
en met sy dikke tjekboek
jou kan oppiep en vertroetel.
Gebruik dus maar jou bates
en jou lyf voor dit te laat is,
want 123 ja, glo vir my,
gaan daardie troeteldae verby.
En eendag sal die ou mt stop
want geld n lus raak albei op.

Versie: Philip de Vos
   Tekening: Cora Coetzee


Terug na bo     'n Toetie-vroetie

Hierdie blad: <http://www.afrikaans.com/av5512.html> Voeg kommentaar toe aan hierdie bladsy. Skryf gerus aan die redaksie.  Kopiereg (c) 
Stigting vir Afrikaans 1999     Blaai terug | Blaai om
.

Enige woord Al die woorde Presiese frase   /// Afrikaans Vandag -- Desember 1998 /// Hanteer praktiese taalprobleme menswaardig (AV 5:5) 
/// Oor vryheid en onvryheid (AV 5:5) /// Nederlandse boeke in Suid-Afrika (AV 5:5) /// Wie sal die verlossende woord spreek? (AV 5:5) /// 
Toonvenster van talent (AV 5:5) /// Hegte vriendskapsbande met Vlaandere gebou (AV 5:5) /// 'n Nuwe Afrikaanse webwerf (AV 5:5) /// 
Gehalteprodukte verdien sente (AV 5:5) /// Europese studie-ervaring is binne bereik (AV 5:5) /// Kroniek van twee gesprekke (AV 5:5) /// 
Die wel en wee van Afrikaans se statusprys (AV 5:5) /// Ons sing in Afrikaans! (AV 5:5) /// 'Aitjiebul' speel met taal (AV 5:5) /// 
Vrouekrag in die Suid-Kaap (AV 5:5) /// 'n Gees van fees in die lug (AV 5:5) /// 'n Skrywersoog op Kersfees (AV 5:5) /// Stel die land en 
al sy mense sentraal (AV 5:5) /// Slaan 'n slag vir Afrikaans (AV 5:5) /// 'Interessante tye' vra innovasie (AV 5:5) /// Veeltaligheid is 
'n bron van kennis (AV 5:5) /// 'n 'Oulap' se stories laat die taal vonkel (AV 5:5) /// Sport en sports vir joernaliste in Londen (AV 5:5) 
/// Ek en die lytest geneuk (AV 5:5) ///

